top of page

G20: Kritieke minerale en kunsmatige intelligensie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 23
  • 1 min read

Die G20-leiersberaad word vandag vir sy tweede en laaste dag voortgesit.


Volgens Netwerk24 sal die afgevaardigdes vandag die rol van kritieke minerale en kunsmatige intelligensie onder die loep neem voor die afsluitingseremonie.


Weens die diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en die VSA sal die gebruiklike seremoniële oorhandiging van die presidentskap nie plaasvind nie.


Bilaterale gesprekke tussen Indië en Suid-Afrika sal ook vandag plaasvind.


G20 2025. FOTO: AllAfrica
G20 2025. FOTO: AllAfrica

Comments


bottom of page