top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Gebrande Du Toitskloofpas steed nie bruikbaar nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 4, 2024
1 min read

Die brand teen Du Toitskloofpas op pad na die Kaapse Wynland het geen beserings of lewensverlies geëis nie. Terwyl die brand nou onder beheer is, is die pad Maandagmiddag steeds in albei rigtings gesluit. Die pad sal weer toeganklik wees nadat brandbeamptes die gebied veilig verklaar het. Maroela Media berig brande kom gereeld in die omgewing voor.

 
 
 

Comments


bottom of page