top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geen meer verkiesings vir Nicaragua

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 21
  • 1 min read

Die president van Nicaragua, Daniel Ortega, het aangekondig dat die Sentraal-Amerikaanse land nie weer verkiesings sal hou nie.


Ortega is sedert 2007 aan bewind in Nicaragua. Hy het die land ook tussen 1979 en 1990 gelei.


Sy aankondiging skakel die moontlikheid van enige verkiesingsuitdaging aan sy bewind uit.


Ortega sê hy sal nie toelaat dat opposisiepartye wat steun van Amerika ontvang, Nicaragua regeer nie.


Daniel Ortega. FOTO: CNN
Daniel Ortega. FOTO: CNN

 
 
 

Comments


bottom of page