top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geen skoon oudits vir vyf Vrystaatse munisipaliteite

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 23, 2025
1 min read

Volgens die Ouditeur-Generaal het vyf van die Vrystaat se sewe munisipaliteite sedert 2016 nie ‘n skoon oudit ontvang nie. Gemeenskappe staar langdurige water- en kragonderbrekings in die gesig, met miljarde wat aan beide Vaal Sentraal Water en Eskom verskuldig is. Die DA beskuldig die provinsiale Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) van onbevoegdheid en nalatigheid. Die party se Cogta-Woordvoerder in die Vrystaat, David McKay, sê die situasie ‘n skending van inwoners se regte. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page