top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geen 'spesiale verhouding' tussen ANC en DA

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
1 min read

Die nasionale voorsitter van die ANC, Gwede Mantashe, verwerp bewerings dat die party altyd poog om met die DA saam te werk. Eyewitness News berig Mantashe sê daar is geen spesiale verhouding tussen die ANC en die DA nie. Sy verklaring volg ná opmerkings van die EFF en die SACP, wat die ANC daarvan beskuldig het dat hy sy wortels verraai. Mantashe volhard egter hierdie beskuldigings is ongegrond. Hy sê nadat hulle gesê het almal is welkom, diegene wat nie saam met hulle in dieselfde vertrek wou wees nie, verdaag het.

 
 
 

Comments


bottom of page