top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geen tekens van e-coli in Bloemfontein water nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2024
1 min read

Die DA se Dirk Kotze het aan Rosestad-nuus bevestig dat daar nie enige tekens van e-coli in Bloefmontein se water opgetel is nie. Hy het wel bygevoeg dat Bloemfonteiners steeds aangemoedig word om die water voor gebruik te kook, aangesien die water se kleur ‘n aanduiding is dat dit nie reg behandel is nie. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page