top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geestesgesondheidskwessies eis ‘n tol op entrepreneurs

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 28, 2025
1 min read

Geestesgesondheidskwessies eis 'n swaar tol op Suid-Afrika se entrepreneurs, met nuwe navorsing wat toon dat die probleem die land nou meer as misdaad of maatskaplike toelaes kos.


IOL berig volgens die Oktober Health 2025-verslag word beraam dat geestesgesondheidsuitdagings Suid-Afrika ongeveer R250 miljard per jaar kos, wat lei tot 'n verlies van 452 miljoen werksure.


Kenners sê entrepreneurs is van die wat die hardste getref word, aangesien hulle voortdurende druk ondervind om hul besighede aan die gang te hou terwyl hulle finansiële stres en lang werksure bestuur.


Ter illustrasie. FOTO: Investment Magazine
Ter illustrasie. FOTO: Investment Magazine


 
 
 

Comments


bottom of page