top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geld was glo by die verwydering van onwetting mynwerkers betrokke

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 23, 2024
  • 1 min read

Daar was glo pogings om geld te eis van die maatskappy wat gehuur is om die onwettige mynwerkers by die Stilfonteinmyn in Noordwes uit die mynskag te verwyder. Dit volgens die voorsitter van die provinsiale Gemeenskapsveiligheidportefeuljekomitee, Freddy Sonakile. Hierdie aantygings kom te midde van die onmin tussen die mynwerkers en die polisie. Meer as een-duisend mynwerkers is tans in die myn en weier om na die oppervlak te kom uit vrees dat hulle in hegtenis geneem sal word. Volgens Sonakile is dit die nie ‘n geïsoleerde geval nie.

 
 
 

Comments


bottom of page