Geliefde Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, is oorlede
- Armando Pieters

- May 15
- 1 min read
Die Springbok-vleuel Cornal Hendricks is in die ouderdom van 37 oorlede. SuperSport berig hy was die speler met die grootste hartrugby wat nog gesien is. Die gewilde vleuel, wat 12 toetse vir die Springbokke gespeel het, het hierdie seisoen vir die Boland-Kavaliers gespeel en hulle gehelp om te kwalifiseer vir vanjaar se Curriebeker-kompetisie. Alhoewel besonderhede van sy dood nog onbekend is, dui berigte aan dat 'n hartaanval die oorsaak was. Meer besonderhede sal waarskynlik in die volgende paar dae bekend gemaak word.





Comments