Geliefde Tinktinkieland-onderwyseres gegroet
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Sep 26
- 1 min read
Haar intieme verhouding met God kon in elke aksie, keuse en gebaar gesien word.
So sê die skoolhoof van die Tinktinkieland Preprimêre Skool in Bloemfontein oor oud-onderwyseres Karu de Klerk. De Klerk is Saterdag oorlede.
Haar lewe word Vrydag in die Lewende Woord-kerk gevier.
Netwerk24 berig volgens Lombaard was De Klerk ’n geliefde vrou, mamma, dogter, sussie en vriendin.






Comments