Gems word gekritiseer oor virtuele vergaderings
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 hours ago
- 1 min read
Die Staatsdiensvereniging het die Mediese Skema vir Staatswerknemers (Gems) gekritiseer vir hul besluit om hul jaarlikse algemene vergadering op virtuele platforms te hou.
Die vergadering is geskeduleer om op 31 Julie plaas te vind.
Gems hou sedert die Covid-19-pandemie jaarlikse algemene vergaderings op virtuele platforms.
Die Staatsdiensvereniging se Claude Naiker sê die besluit toon ’n gebrek aan verantwoordbaarheid en deursigtigheid.
LUISTER HIER:
Claude Naiker








Comments