top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Gestrande ruimtevaarders Butch en Suni is op pad huis toe

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
1 min read

Die twee ruimtevaarders wat vir nege maande lank op die internasionale ruimtestasie gestrand was, Butch Wilmore en Suni Williams, is uiteindelik op pad huis toe. Hulle verblyf op die Internasionale Ruimtestasie was veronderstel om net agt dae te duur, maar hul sending is verleng nadat die hul ruimtetuig tegniese probleme ondervind het. Alle voorbereidings is afgehandel en hulle kan nou in die SpaceX-kapsule terug aarde toe reis, saam met die Nasa-ruimtevaarder Nick Hague en die Russiese ruimtevaarder Aleksandre Gorbunof. Hulle sal na verwagting vandag die ruimtestasie verlaat en later vanaand of Woensdag langs die kus van Florida land.

 
 
 

Comments


bottom of page