top of page

Gevalle van masels neem toe

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 6 days ago
  • 1 min read

Daar is ʼn beduidende toename van masels in Suid-Afrika aangeteken. Dit is volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes.


Byna 140 gevalle is tussen 28 Desember en 16 Januarie aangemeld.


Die Wes-Kaap is die ergste in die eerste twee weke van 2026 geraak, met 84 bevestigde gevalle, gevolg deur Mpumalanga met 20 gevalle.


Ses gevalle is in die Vrystaat aangemeld.


Ouers word aangemoedig om hul kinders vir inentings te neem.


FOTO: Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes
FOTO: Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes

Comments


bottom of page