top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Gevangene se aansoek vir wegneemetes-dieet word geweier

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
1 min read

’n Voormalige parlementslid van Eswatini, Maduduzi Mabuza, se aansoek om met ’n wegneemetes-dieet die res van sy 25 jaar tronkstraf uit te dien, is deur die kommissaris-generaal geweier. Volgens is Mabuza en sy kollega aangekla van die aanhitsing van geweld. Gevangenes kon wegneemetes ontvang tot hul skuldigbevinding, maar daarna moet hulle die tronk se kos eet. Hy is vroeër vanjaar skuldig bevind voordat Mabuza aangevoer het dat 'n dokter vir hom 'n spesiale dieet voorgeskryf het, maar die kommissaris-generaal het gesê dat geen dokter kitskos insluitend KFC, McDonalds, Romans ens. sou voorskryf nie. Hy sal nou die tronk se dieet moet volg, volgens die uitspraak.

 
 
 

Comments


bottom of page