top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geweld teen boere nodig sterk optrede

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2024
1 min read

Gewerld teen boere moet volgens Mase Manopole, die Noord-Kaap se LUR vir Landbou met die sterkste optrede uit alle sektore van die samelewing geskied. Dit volg op die moord op ‘n 81-jarige boer, Hendrik Venter, verlede week in Kuruman. Volgens Mase hou geweld teen boere ‘n bedreiging vir die land se voedselversekerheid in. ʼn Polisiewoordvoerder, kolonel Cherelle Ehlers, sê beamptes het arrestasies gemaak in verband met die moord maar sommige verdagtes bly op vrye voet. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page