top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Gewysigde belastingopgawes kan nou ingedien word

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 13
  • 1 min read

Suid-Afrikaners wat ’n outomatiese belastingaanslag van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ontvang het, kan van vandag af ’n gewysigde belastingopgawe indien, sou inligting ontbreek of verkeerd is.


Kenners waarsku dat aftrekkings vir aftree-annuïteite dikwels misgekyk word.


Belastingbetalers moet ook seker maak dat oorskotaftrekkings uit vorige belastingjare korrek oorgedra is, asook dat tuiskantooruitgawes, reiseise, huurinkomste en vryskutverdienste korrek aangedui is voordat hulle hul aanslag aanvaar.


Ter illustrasie. FOTO: Tax Leaders
Ter illustrasie. FOTO: Tax Leaders

 
 
 

Comments


bottom of page