top of page

GHOLF: Scottie Scheffler wen die PGA Toer Kampioenskap en FedEx-beker

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 2, 2024
  • 1 min read

Scottie Scheffler het die naweek, soos verwag, die PGA Toer kampioenskap en 2024 FedEx beker verower. Die Amerikaner het die naweek by die East Lake gholfbaan afgesluit met ‘n telling van 30-houe minder as die baansyfer. Hy klop sy landgenoot, Colin Morikawa met vier houe. Met die FedEX-beker wen, verdien Scheffler ‘n 25-miljoen Doller bonus.

 
 
 

Comments


bottom of page