top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Giftige strotingsterrein-brande moet ondersoek word

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Dec 10, 2025
  • 1 min read

Die noodsaaklikheid om die hernieude giftige brande by Bloemfontein se noordelike stortingsterrein te ondersoek, is deur ‘n minister beaam.  


DA-raadslid Selmé Pretorius sê in ‘n mediaverklaring dit volg na dié party ‘n verslag aan die minister van bosbou, vissery en die omgewing gestuur het.


LUISTER HIER:

DA Selme

Ter illustrasie. FOTO: Bloem Express
Ter illustrasie. FOTO: Bloem Express

 
 
 

Comments


bottom of page