top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Godongwana onder druk om belastingverhogings te vermy

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
1 min read

Suid-Afrika se minister van finansies, Enoch Godongwana, staan onder toenemende druk om belastingverhogings te vermy. The Citizen berig Godongwana sal die Begrotingsrede op Woensdag in die Nieuwmeester Dome in Kaapstad lewer. Hy sal die regering se finansiële, ekonomiese en maatskaplike prioriteite uiteensit en bestedingsplanne vir 2025 bekendstel. Die minister sal na verwagting voorstelle vir inkomsteverwerving in dien om regeringsprogramme te ondersteun. Die DA het glo teen belastingverhogings vir 2025 gekant en pleit vir ekonomiese hervormings wat belegging, werkskepping en die vermindering van nasionale skuld bevorder. Cosatu het ook teen belastingverhogings gewaarsku, aangesien die werkersklas reeds swaarkry weens die hoë lewenskoste.

 
 
 

Comments


bottom of page