Goeie nuus by die petrolpompe
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Nov 4
- 1 min read
Die Departement van Petroleum en Minerale Hulpbronne het die amptelike brandstofprysaanpassings gepubliseer wat Woensdag in werking sal tree.
Petrolgebruikers sal pryse met 51 sent per liter sien verlaag. Intussen sal diesel ‘n kleiner verlaging van tussen 19 en 21 sent per liter sien.
LP-gas sal ook met 61 sent per kilogram daal.






Comments