Good vra vir ‘n verhoging van die maatskaplike noodlenigingstoelae

Oct 21
1 min read
Die Good-party doen ’n beroep op die minister van finansies, Enoch Godongwana, om die maatskaplike noodlenigingstoelae te verhoog.
Godongwana lewer Woensdagmiddag sy mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring.
Die party sê die meer as agt miljoen mense wat van dié toelae afhanklik is, moet met minder as R13 per dag oor die weg kom.
Good se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê niemand kan met dié bedrag leef nie.
LUISTER HIER:
Brett Herron









Comments