top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Good wil hê Zondo-kommissie bewyse moet openbaar gemaak word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2024
1 min read

Good sê president Cyril Ramaphosa moet die dispuut tussen die Departement van Justisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) verduidelik. Die NVG voer aan hy het nie toegang tot die bewyse van die Kommissie van Ondersoek na bewerings van staatskaping nie. Die Departement van Justisie ontken aan die ander kant dat hy die bewyse van die NVG weerhou het. Good se Sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dit is belangrik vir demokrasie dat die bewyse openbaar gemaak word.

 
 
 

Comments


bottom of page