top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Google brei beleggings in Suid-Afrika uit

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Jul 2
1 min read

Google gaan 'n nuwe konnektiwiteitsentrum in die Oos-Kaap bou en sowat R3 miljoen in 'n digitale innovasiesentrum in Soweto belê.


Die projekte vorm deel van die tegnologiereus se belegging in Kunsmatige Intelligensie (KI), konnektiwiteit en vaardigheidsontwikkeling, en sal toegang tot tegnologievaardighede en sakegeleenthede uitbrei.


Die maatskappy sê die beleggings vorm deel van sy groter uitbreiding in Afrika, met Suid-Afrika wat 'n leidende rol speel.


Google voeg by dat hy reeds sy teiken oortref het om min of meer R18 miljard oor vyf jaar op die vasteland te belê.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 

 
 
 

Comments


bottom of page