top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Google versterk sy veiligheidsmaatreëls om SA se verkiesings te ondersteun

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
6 days ago
1 min read

Google versterk kuberveiligheidsmaatreëls om kandidate te beskerm en Suid-Afrika se verkiesings te ondersteun.


Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Maandag 'n samewerkingsraamwerk met Google, Meta, Microsoft, TikTok en Moxii Africa onderteken.


Google se Sipho Mthombeni sê YouTube verbied misleidende inligting oor stemmery, valse bewerings oor kandidate se kwalifikasie om deel te neem, asook inhoud wat inmenging in die demokratiese proses aanmoedig.


Hy sê Google werk saam met die OVK om hierdie beleide toe te pas en bied gratis kuberveiligheidsbeskerming aan kandidate, verkiesingswerkers en individue wat 'n hoë risiko loop.


LUISTER HIER:


Sipho Mthombeni

Ter illustrasie. FOTO: Business Tech
Ter illustrasie. FOTO: Business Tech

 
 
 

Comments


bottom of page