top of page

Grensveiligheid in Suid-Afrika is onder druk

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 7
  • 1 min read

AfriForum het die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid versoek om hul pogings te verskerp om onwettige grensoorgange tussen Mosambiek en Suid-Afrika te bekamp. Volgens ’n AfriForum-mediaverklaring het onlangse geweld ná Mosambiek se verkiesing, duisende mense gedwing om hul huise te verlaat. Malawi en Eswatini het al meer as 3 000 vlugtelinge ontvang, wat druk op hulpbronne plaas en hulpverlening bemoeilik. Luidens ’n verklaring van die burgerregteorganisasie se Jacques Broodryk verduidelik hy die situasie as volg.

 
 
 

Comments


bottom of page