top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Groot dele van die land ervaar hittegolftoestande

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 13, 2024
1 min read

Groot dele van die land, insluitend Gauteng, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, ervaar hittegolftoestande. Inwoners van Gauteng sweet sedert Vrydag met snikhete temperature bo 34 grade Celsius. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan temperature vandag weer op plekke tot meer as 34 grade styg. Die hittegolftoestande sal tot minstens môre toe oor die oostelike dele van Noordwes en die Vrystaat duur.

 
 
 

Comments


bottom of page