top of page

Hardy die hadeda word 'n TikTokker

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 19
  • 1 min read

As daar een geluid is wat álle Suid-Afrikaners ken, is dit dié van ‘n hadeda.

Vir meeste van ons is die voëls net raserige grasperk-besoekers, maar vir Nicole McDonald van Johannesburg is dit familie.

Good Things Guy berig McDonald hou hadedas aan as troeteldiere, en hulle eet selfs uit haar hand uit.

Een spesifieke voël, genaamd Hardy, het vir homself naam gemaak op TikTok, met meer as 400 000 kyke op McDonald se profiel. 

KYK HIER: 

 
 
 

Comments


bottom of page