top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Herinstelling van Phala Phala-verrigtinge sal deur Konstitusionele Hof beslis word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 26, 2024
1 min read

Die EFF se versoek dat die parlement die Phala Phala-verrigtinge herinstel, is in die hande van die Konstitusionele Hof. Dit is volgens die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza. Sy sê die parlement kan nie die EFF se versoek goedkeur om ‘n artikel 89-ondersoek in te stel om president Cyril Ramaphosa te verwyder nadat die sesde administrasie die mosie verwerp het nie. Intussen het die Konstitusionele Hof 26 November vasgestel om die EFF se aansoek om die afgekeurde mosie tersyde te stel, aan te hoor

 
 
 

Comments


bottom of page