top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Hlophe se bedanking ‘n 'strategiese stap'

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
1 min read

Die adjunkpresident van die MK-party, John Hlophe, sê sy bedanking uit die Regterlike Dienskommissie was ‘n strategiese stap. Hlophe het gister tydens ‘n media-inligtingsessie gepraat oor die party se eerste 100 dae in die parlement. Sy bedanking volg op ‘n hofbevel wat hom verhoed om aan die Regterlike Dienskommissie se onderhoude vir regterposte deel te neem. Hy sê hy het bedank om die MK-party toe te laat om iemand anders na die kommissie te ontplooi, en sal terugkeer sodra sy probleme opgeklaar is.

 
 
 

Comments


bottom of page