top of page

HOKKIE: SA binnenshuise mans sesde beste ter wêreld

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 26, 2025
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse binnenshuise manshokkiespan het op beweeg na hul beste posisie op die wêreldranglys ná hulle ‘n geskiedkundige bronsmedalje verower het by die Wêreldbeker-toernooi in Kroasië. Die SA mans is nou die sesde beste span volgens die wêreldranglys. Volgens die afrigter van die span, Justin Rosenberg, het hulle hard gewerk en is dit ‘n groot beloning vir elke spanlid wat hulle tot by diè geskiedkundige mylpaal kon bring. Oostenryk is tans die nommer een span gevolg deur Duitsland, België, Iran en Australië.

 
 
 

Comments


bottom of page