HOKKIE: SA vroue span kry ‘n nuwe afrigter
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Dec 17, 2024
- 1 min read
Die Suid-Afrikaanse vroue hokkiespan het ‘n nuwe afrigter. Inky Zondi was die span se hulp afrigter en neem die leisels oor by Giles Bonnet terwyl Lenise Marais en Cindy Brown sal bystaan as hulp afrigters. Zondi is aangestel tot en met die 2026 Wêreldbeker-toernooi.





Comments