top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Hommeltuie sal tydens Paasfees langs grense ingespan word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 10, 2025
1 min read

In ‘n poging om die onwettige kruising van ongedokumenteerde persone na Suid-Afrika te onderskep, sal hommeltuie tydens Paasfees langs grense gebruik word. Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, het Donderdag nuwe tegnologie bekend gestel wat deur die Grensbestuurowerheid geimplementeer sal word. Volgens Schreiber is die tegnologie reeds in Desember verlede jaar geloods om korrupsie te bekamp en om Suid-Afrika se grense te beveilig. Die minister voeg by gedurende die tyd is 215% meer ongedokumenteerde mense  verhinder om onwettig te kruis.

 
 
 

Comments


bottom of page