top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Honderdduisende rande is aan ‘n fluitjieblaser se dissiplinêre proses bestee

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 10
  • 1 min read

Meer as R800 000 is bestee aan ’n dissiplinêre proses teen ’n fluitjieblaser wat beweerde tenderbedrog ontbloot het.


Volgens ’n parlementêre antwoord het die Departement van Gesondheid is dit vir ’n voorsitter en ondersoeker in die saak teen Maile Ngake.


Ngake het glo ’n verslag saamgestel wat die Noordwes-gesondheidsdepartement verbind met verkrygingsonreëlmatighede van meer as R1,2 miljard.


Die ActionSA sê die besteding wek ernstige kommer oor hoe die saak hanteer is.


Die Valke ondersoek intussen die verkrygingsprosesse wat met die dissiplinêre optrede verband hou.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix


 
 
 

Comments


bottom of page