top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Honderde buitelandse leerders keer nie terug skool toe nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 3
  • 1 min read

Honderde buitelandse skoolkinders het nie ná die Junie-vakansie na Suid-Afrikaanse skole teruggekeer nie.


Dit volg nadat duisende buitelandse burgers ná 'n reeks optogte teen onwettige immigrante na hul lande van oorsprong teruggekeer het.


Gauteng het die hoogste aantal betrokke leerders aangemeld, terwyl ander provinsies min of geen gevalle van leerders wat die skool verlaat het, aangemeld het nie.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page