Honderde by ‘n Bloem tronk kry sertifikate
- Saamgestel deur Jana Roos

- Apr 29
- 1 min read
Driehonderd gevangenes by die Mangaung Gevangenis in Bloemfontein kry sertifikate vir verskeie kursusse wat hulle voltooi het as deel van die gevangenis se formele opleidingsprogram.
SABC-nuus berig dit sluit onder meer sertifikate vir houtwerk en groenteverbouing in, sowel as Matriek. Dertien van die gevangenes het kwalifikasies deur Unisa verwerf. Dié gevangenis is dieselfde een waaruit die reeksverkragter en moordenaar, Thabo Bester ontsnap het.








Comments