top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Honderde voertuie en vragmotors word herroep

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

Die Nasionale Verbruikerskommissie het 464 Ford-voertuie, insluitend Ranger XLT-, Wildtrak- en Puma-modelle, herroep weens ’n meganiese fout wat veiligheidsrisiko’s kan inhou.


In ’n afsonderlike optrede is 58 Hino 700-vragmotors, versprei deur Toyota South Africa Motors, ook herroep oor ’n fout in die brandstofpomphuis. Die vragmotors is tussen 18 Februarie en 18 Maart 2025 verkoop.


Eienaars word versoek om voertuie na gemagtigde handelaars terug te neem vir gratis herstelwerk.


LOGO: Wikimedia Commons
LOGO: Wikimedia Commons

 
 
 

Comments


bottom of page