top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Hoër Onderwys herregistreer vier private instellings

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2024
1 min read

Die Departement van Hoër Onderwys het die herregistrasie van die vier voorheen gederegistreerde private instellings bevestig. Die departement het City Varsity, Damelin, Icesa City Campus en Lyceum College verlede jaar gederegistreer omdat hulle nie aan operasionele wette voldoen het nie. Hierdie besluit laat die instellings toe om bedrywighede te hervat onder streng nakoming van die land se wette. Die departement se direkteur-generaal, doktor Nkosinathi Sishi, sê die deurlopende verslae toon positiewe pogings om aan regulatoriese standaarde te voldoen.

 
 
 

Comments


bottom of page