top of page

Humanitêre hulp na Gasa word gestaak

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Nov 25
  • 1 min read

Die omstrede VSA- en Israel-gesteunde Gaza Humanitarian Foundation (GHF) sê dat hulle hul hulpbedrywighede in die Palestynse gebied ná byna ses maande afskaal.


Die organisasie het reeds hul drie voedselverspreidingsterreine in Gaza opgeskort nadat die wapenstilstand tussen Hamas en Israel ses weke gelede in werking getree het.


Volgens die BBC het die GHF Maandag gesê dat hulle nou hul bedrywighede afskaal weens die suksesvolle voltooiing van hul noodmissie.


‘n Totaal van 3 miljoen pakkette, wat die ekwivalent van meer as 187 miljoen maaltye bevat, is aan Palestyne afgelewer.


FOTO: BBC
FOTO: BBC

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page