top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Inisiatief geloods om JSE-eisers met onopgeëiste gelde te bereik

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2024
1 min read

Die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) het ’n landwye inisiatief geloods om eisers met onopgeëiste fondse te bereik. Volgens Vuyo Lee, die JSE se direkteur van bemarking en korporatiewe sake, is daar R4,5-miljard in onopgeëiste dividende en aandele. Lee het aan eNCA gesê dat hierdie probleem ontstaan wanneer aandeelhouers hul bankbesonderhede opdateer sonder om die register in te lig en nie kennis het oor dividende, bestorwe boedels of veranderinge in kontakinligting nie. Sy het ‘n beroep op eisers gedoen om die JSE se webwerf vir meer inligting te besoek.

 
 
 

Comments


bottom of page