top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Instandhoudingswerk by die Lesotho Hoogland-waterprojektonnel is voltooi

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
1 min read

Die Departement van Water en Sanitasie het aangekondig dat die instandhoudingswerk by die Lesotho Hoogland-projek se wateroordrag- en afleweringstonnels voltooi is. Die proses om die tonnels weer met water te vul het Woensdag begin, na die stelsel in Oktober verlede jaar vir ‘n gesamentlike instandhoudingsoperasie gesluit het. departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, speel hierdie tonnel ‘n deurslaggewende rol in die voorsiening van water aan die Vrystaat en Gauteng. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page