Iran dreig om sy bure in die Golf aan te val
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Aug 6
- 1 min read
Iran het gedreig om kritieke energie-infrastruktuur van sy bure in die Golf aan te val indien die Verenigde State van Amerika dit weer sou aanval.
Reuters berig dat dié dreigement aan Saoedi-Arabië, Türkiye en Katar gerig is.
Iran het Golflande aangeval sedert die VSA en Israel die oorlog in Februarie begin het. Dit sê dat dit Amerikaanse bates in hierdie lande tieken. Saoedi-Arabië het die VSA versoek om ’n diplomatieke skikking vir die konflik met Iran na te streef.








Comments