Iran sê hulle beheer die Straat van Hormuz
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jul 28
- 1 min read
Iran sê hy behou steeds beheer oor die Straat van Hormuz. Dit twee weke ná die Verenigde State van Amerika (VSA) se bomaanvalsveldtog.
Die VSA het hul veldtog hierdie naweek gestaak, en dit is nie duidelik of dit sal voortduur nie.
Iran sê hulle probeer nie vredesgesprekke met die VSA hervat nie.
Oliepryse het intussen gedaal namate wêreldmarkte hoop dat die konflik tussen die twee nasies tot ’n einde sal kom.








Comments