Iran sê hy is gereed vir oorlog teen die VSA

7 hours ago
1 min read
Iran sê hy is gereed om voort te gaan met sy oorlog teen die Verenigde State van Amerika.
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ook Iran se jongste voorstel om die konflik te beëindig en die Straat van Hormuz te heropen, van die hand gewys.
Iran sê hy sal voortgaan met die oorlog, selfs al lei dit tot ’n oorlog wat die einde van die wêreld kan beteken.
Die oorlog het in Februarie vanjaar begin toe die VSA en Israel vir Iran aangeval het.








Comments