top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Iran sê hy sal die Straat van Hormuz oopmaak

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Iran het belowe om die Straat van Hormuz oop te maak. Dit volg op ’n ooreenkoms met die Verenigde State van Amerika om die oorlog te beëindig.


Amerikaanse president Donald Trump sê hy het die memorandum van verstandhouding onderteken om die konflik te beëindig. Iran het bevestig dat sy president ook die memorandum onderteken het.


Die nuus het gelei tot verdere dalings in globale oliepryse. Pakistan het die vredesgesprekke gefasiliteer wat die oorlog in Iran beëindig het.


Die Straat van Hormuz. FOTO: Al Jazeera
Die Straat van Hormuz. FOTO: Al Jazeera

 
 
 

Comments


bottom of page