top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Iran sê sy vloot staan gereed

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Apr 19
  • 1 min read

Iran se opperleier sê die Iranse vloot staan gereed om Amerika 'n bitter nederlaag toe te dien.


SABC-nuus berig Mojtaba Khamenei se geskrewe verklaring kom te midde van uitlatings van President Donald Trump dat die twee lande op die punt is om 'n skietstilstand te sluit.


Die Iranse Adjunk-Minister van Buitelandse Sake het dit ook betwis en gesê geen datum is al bepaal vir nog samesprekings nie. Hy het gesê Trump twiet baie en praat baie en soms is sy uitlatings verwarrend en weersprekend.


Iran se opperleier sê die Iranse vloot staan gereed om Amerika 'n bitter nederlaag toe te dien. GRAFIKA: The Iran Primer
Iran se opperleier sê die Iranse vloot staan gereed om Amerika 'n bitter nederlaag toe te dien. GRAFIKA: The Iran Primer

 
 
 

Comments


bottom of page