top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Iran sê sy vredesaanbod aan Amerika is vrygewig

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 5 hours ago
  • 1 min read

Iran sê sy jongste vredesaanbod aan Amerika is vrygewig en verantwoordelik.


Die verklaring volg nadat die president van die Verenigde State van Amerika, Donald Trump, Iran se aanbod verwerp het. Trump sê Iran se reaksie op sy vredesooreenkoms was onaanvaarbaar.


Die Islamitiese Staat sê egter dat hul aanbod fokus op die heropening van die Straat van Hormuz.


Die jongste meningsverskil tussen die twee nasies het wêreldwye oliepryse verder laat styg.


FOTO: Flags Online
FOTO: Flags Online

 
 
 

Comments


bottom of page