top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Iranse oorlog beïnvloed ook die Suid-Afikaanse motorbedryf

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 5 hours ago
  • 1 min read

Die oorlog in Iran beïnvloed ook vervaardigers in Suid-Afrika se motorbedryf.


Die vervaardigers vertraag produksie en belegging in nuwe toerusting weens stygings in brandstofpryse en produksiekoste. Die bedryf het die hoop uitgespreek dat die huidige uitdagings nie onbepaald sal voortduur nie.


Amerika en Iran is steeds besig met onderhandelinge om die oorlog te beëindig.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page