top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Israel en Iran sê hulle het aanvalle op mekaar gestaak

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 9
  • 1 min read

Israel en Iran sê hulle het aanvalle op mekaar gestaak ná hul eerste uitruil van vuur sedert die wapenstilstand in April, maar albei lande waarsku dat hulle sal terugslaan indien die skietery hervat.


Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê die stryd teen Iran en Hezbollah is nog nie verby nie, terwyl Teheran belowe om kragtig te reageer op enige verdere aanvalle.


Die jongste spanning het ontstaan nadat Iran missiele op Israel afgevuur het in reaksie op ‘n aanval op Beiroet.


FOTO: Stimson Centre
FOTO: Stimson Centre

 
 
 

Comments


bottom of page