top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Jan Taks kan nou belasting van werkgewers af invorder

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
3 days ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) kan nou uitstaande belasting van derde partye invorder.


Dit beteken die SAID kan 'n derde party aanstel om enige bedrae wat ’n belastingpligtige verskuldig is, terug te hou en aan die SAID oor te betaal.


Business Tech berig so ’n derde party kan insluit 'n werkgewer, skuldenaar, banke, prokureurs, mediese skemas vir dié in die mediese beroep, beleggingsbestuurders en versekeringsmaatskappye.


Die SAID sal nie noodwendig die volle belastingskuld by ’n derde party invorder nie, maar kan ook slegs ’n gedeelte daarvan aanvra.


Ter illustrasie. FOTO: Business Tech
Ter illustrasie. FOTO: Business Tech

 
 
 

Comments


bottom of page