top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Janique se tweede operasie was ‘n sukses

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 30, 2025
  • 1 min read

Die 7-jarige Janique Venter van Bloemfontein se tweede operasie in die buiteland was ‘n sukses. Sy is op ses maand met ‘n kwaadaardige gewas aan die regterkant van haar nek gediagnoseer, die gewas het na ‘n nie-kwaadaardige gewas verander, maar het steeds druk op haar lugpyp veroorsaak. Volgens ‘n plasing op sosialemedia is dié gewas nou verwyder. Die operasie, by die St Judes Hospitaal in Memphis – Tennessee, wat oorspronklik 21 uur sou neem, het vinniger gegaan as wat die dokters aanvanklik gedink het. Dit is nog onduidelik wanneer Janique en haar familie weer sal terugkeer Bloemfontein toe.

 
 
 

Comments


bottom of page